Die Hoorn Sportkalender
Vrydag, 24 Februarie 2017 ATLETIEK: • Pretdraf oor 5 km by die Infanterieskool se sportterrein. 17:00 vir 18:00. Vir navrae kontak Richard Hughes by 082 563 4573. Saterdag, 25 Februarie…
Lees VerderVrydag, 24 Februarie 2017 ATLETIEK: • Pretdraf oor 5 km by die Infanterieskool se sportterrein. 17:00 vir 18:00. Vir navrae kontak Richard Hughes by 082 563 4573. Saterdag, 25 Februarie…
Lees VerderDeur Ben du Preez MEER as ’n duisend langasems durf Saterdag (25 Februarie) weer die jaarlikse Kango Marathon tussen die Kango Grotte en die Oudtshoorn Infanterieskool aan. Dit is die 39ste…
Deur Ben du Preez DIE Oudtshoorn Gholfklub se vleisgholfdag Saterdag is gewen deur Francois Beets met ’n telling van 44 punte. Coenie Coetzee (42) was tweede. Etienne Roos, Dwayne Venter…
Deur Ben du Preez DIE Union Stars Krieketklub het Saterdag met ’n oorwinning oor Sussex op die Oudtshoorn Sportgronde (Rec) sy plek in die eindstryd van die SWD Premierliga bespreek. Die…
Deur Garnett Wicomb Die gemeenskapsmens, James Swigelaar (70), is oorlede. Dié voormalige parlementslid en oud-burgemeester van die Groter Oudtshoorn is volgens sy seun, James William, gisteroggend in sy badkamer aan…