
Johan Fernhout en Justine Eaglestone wat Saterdag die Oudtshoorn Rolbalklub se naam hoog gehou het by die Eden Distrikrolbalkampioenskap. Fernhout het deurgedring na die kwarteindronde van die mans-ope wat Saterdag op George plaasvind. Op haar beurt het Eaglestone na die halfeindronde van die vroue-ope, ook op George, deurgedring. Foto: Ben du Preez