Inwoners kan self so begin herwin
Deur Ilze-Mari Gründling ELKE metrieke ton herwinde papier spaar 17 bome, gebruik 40 persent minder energie, en 50 persent minder water as wat gebruik sal word om produkte van nuuts…
Lees VerderDeur Ilze-Mari Gründling ELKE metrieke ton herwinde papier spaar 17 bome, gebruik 40 persent minder energie, en 50 persent minder water as wat gebruik sal word om produkte van nuuts…
Lees VerderEiendomsagente moet kopers inlig Ilze-Mari Gründling OUDTSHOORN se “erfenisbewaarders”, die organisasie Heritage Oudtshoorn Erfenis (HOE) het onlangs by ’n werksessie die publiek, eiendomsagente en boukontrakteurs ingelig oor die implikasies van…
Mia le Roux skryf oor fiksheid en gesondheid WANNEER jy ’n nuwejaarsbesluit neem om in die nuwe jaar fikser en gesonder te word, is dit belangrik dat die besluit uitvoerbaar…
Deur Garnett Wicomb ’N AANSOEK van ’n man om te appelleer teen sy vonnis van 15 jaar vir twee aanklagte van verkragting, is verlede week in die Oudtshoorn streekhof van…
Deur Liesel le Roux DIE jaarlikse kleuteratletiekbyeenkoms op Oudtshoorn wat aangebied word deur Action Kids, vind vanjaar op Saterdag, 4 Maart, plaas op die sportterrein van Langenhoven Gimnasium. Dié jaarlikse atletiekbyeenkoms…