Oudtshoorn se rugbyklubs kry truie en balle

Issie Baartman (links voor) en haar assistent, Imogen Coericius (regs voor) van Moneyhelp  het verlede week truie en balle aan die sewe plaaslike rugbyklubs, naamlik Oudtshoorn, Collegians, Kango United, Harlequins, Dysselsdorp Rangers, Springroses en Adias, geskenk.