Huis




Maak so met jou Victoriaanse kothuis!

Deur Hilda Boshoff WEENS onkunde word die eenvoudige 19de eeuse Victoriaanse kothuise wat vandag nog volop in Oudtshoorn se middedorp en elders staan, nie reg verander of herstel nie en…


Amper al die water in huis nou herwin

DIE massiewe besparing wat die herwinning van water by sy besigheid tot gevolg gehad het, het ’n sakeman van Oudtshoorn nou geïnspireer om ook waterherwinning by sy huis toe te…


Gestremde kry nuwe, ingerigte huis

Charlotte Stuurman, ’n rolstoelgebonde vrou van Bridgton, kry eersdaags ’n splinternuwe huis, in Bridgton. Danksy goeie samewerking tussen die Oudtshoorn Munisipaliteit en Timbercity op Oudtshoorn, is die huis spesiaal vir…


Doen verhuring reg

Deur Angelique Erasmus WANNEER eiendomme verhuur word, moet daar na die huurder sowel as die verhuurder se regte en belange omgesien word. Die Wet op Huurbehuising Nr 50 van 1999…



Cheerfully Pretty

IF you are like many living a hectic lifestyle with precious little time to potter around the garden, then Petunias are for you. They are one of those rare gems…