Skaakspelers blink uit 02/23/2017 Skaakspelers van die Laerskool Wesbank het sertifikate ontvang by die onlangse Oudussa-skaaktoernooi. Hier van links is Jayden du Plessis, Kobus Geyser, Simon Greeff en Lara Meyer.