Struisie-ATKV-tak

Die leiers van die Hoërskool Oudtshoorn se ATKV Struisie-jeugtak is voor van links Louw-Mari Olivier (voorsitter) en Marle-Zanne Barnard (onder-voorsitter). Agter van links is Dillanthé Apollis (tesourier) en  Nasia Davids (sekretaresse). Die tak is betrokke by gemeenskapsprojekte, ATKV-redenaarskompetisies, die jaarlikse Jeugkuns- en Fotoweek by die Hoërskool Oudtshoorn waaraan leerders van alle skole kan deelneem en die drama-aand van hul skool. Foto verskaf