Met eerbewys ter ruste gelê
Deur Garnett Wicomb ’N JONG soldaat van Oudtshoorn wat in die see by Port Alfred verdrink het, is Saterdag met volle millitêre eerbewys op sy tuisdorp begrawe. Die 27-jarige Glenton…
Lees VerderDeur Garnett Wicomb ’N JONG soldaat van Oudtshoorn wat in die see by Port Alfred verdrink het, is Saterdag met volle millitêre eerbewys op sy tuisdorp begrawe. Die 27-jarige Glenton…
Lees VerderDeur Ilze-Mari Gründling TWEE jongmense van die Suid-Kaap, Janine Fourie en Johann Snyman, is besig om hul pad oop te sing na bo. Janine is oorspronklik van Oudtshoorn en Johann…
Deur Garnett Wicomb ’N MAN (27) wat skuldig bevind is aan verkragting en huisbraak met die opset om ’n “misdaad onbekend aan die staat” te pleeg, is verlede week in…
Deur Garnett Wicomb ’N MAN (24) wat sy baba van ’n jaar en vyf maande geslaan en die kind se ma geklap het, is verlede week in die Oudtshoorn Streekhof…
Heerlike snoekbraai OUDTSHOORNIETE kan op Saterdag, 4 Maart, saamsmul by ’n heerlike snoekbraai ten bate van die Oudtshoorn Volunteers vir Diere. Lee-Ann van Sittert, wat op Oudtshoorn bekend staan as…
Deur Ilze-Mari Gründling ’N MAN wat Maandag op die Oudtshoorn-Calitzdorppad in ’n skietvoorval gesterf het, se naasbestaandes is opgespoor. Die polisie het aanvanklik gesukkel om naastebestaandes in die hande te kry…
DIE woordvoerder van die Dysselsdorp Gemeenskapspolisieringsforum (GPF). Trevor Basson, het inwoners genooi om hom te nader met enige vrae oor die werksaamhede van die GPF. Onder die onlangse werksaamhede van…
DIE Dysselsdorp Gemeenskapspolisieringsforum (GPF) het op 30 Januarie vergader om die nuwe wysigingswet op die bestaande dranklisensiewet te bespreek. “Dit is verbasend hoe spotgoedkoop die dranklisensies en boetes is in…
Deur Ilze-Mari Gründling “PROJEK KOLGANS is baie gewild en ons kry goeie terugvoer. Ons het al heelwat ou weermagvriende daardeur bymekaar gekry,” sê ao Johann du Preez, ondervoorsitter van die…