Gratis vermaak volop by Klein Karoo Klassique
Oudtshoorn se winterfees van klassieke musiek, literatuur, kuns, kos en wyn word van Vrydag, 7 Augustus, tot Sondag, 9 Augustus, aangebied.
Lees VerderOudtshoorn se winterfees van klassieke musiek, literatuur, kuns, kos en wyn word van Vrydag, 7 Augustus, tot Sondag, 9 Augustus, aangebied.
Lees VerderDie voete gaan jeuk tydens die Grootvoël Boeremusiekfees, op 27 en 28 September 2024. Die fees vind vanjaar by Hoërskool Oudtshoorn plaas. Sewe orkeste, waaronder die Baardskeerdersbos boereorkes en Die…
Die Infanterieskool in Oudtshoorn het Vrydag, 6 Oktober 2023, hul Vryheid van die Stad-parade deur die strate van Oudtshoorn gehou.Hierdie parade was deel van die infanterieskool se 60ste verjaardagvieringe. Die…
JUK jou voete al in afwagting? Klop jou hart deesdae op die ritme van jou gunsteling stukkie skoffelmusiek? Indien jy nog nie een van hierdie aandoenings oorgekom het nie, wees…
Ontmoet die orkeste wat gaan speel:CHRISTO WIESE en die Grootvoël Boereorkes is die finale groep musikante wat vandeesweek voor die 2022 Grootvoël Boeremusiekfees afskop aan boeremusiekliefhebbers voorgestel word.Die fees vind…
“HOEWEL die 12de Klein Karoo Klassique, Oudtshoorn se fees van klassieke musiek, kuns, kos en wyn, weens die Covid-19-pandemie nie vanjaar soos beplan kon plaasvind nie, is ons baie opgewonde…
DIE KKNK bring vanaf vandag (Donderdag 30 Julie) tot Donderdag 24 September 2020 ’n eksklusiewe musiekreeks van nege aanlyn-konserte met van ons land se voorste kunstenaars na jou huis toe – waar…
VYF broers van Oudtshoorn wat al 47 jaar lank saamsing se lewenslange droom om saam ’n album op te neem het uiteindelik vlerke gekry! En hiermee het Jacques Tarentaal (56)…
’N MEESTERLIKE vertoning. So het David Piedt Dinsdagaand die vertoning van John Theodore en Sulayman Human in ’n volgepakte CapeKaroo Ostrich Emporium beskryf. En almal wat die konsert bygewoon het,…