Musiek

Sulayman staan twee jong Oudtshoorniete by

TWEE jong Oudtshoorniete het onlangs die voorreg gehad om die bekroonde pianis, Sulayman Human, as hul begeleier te hê toe hulle in Oktober hul praktiese Trinity College-musiekeksamens afgelê het. Hulle…


OCJF se Gospelfinaal Sondag

Deur Garnett Wicomb DIE jaarlikse Gospel-talentkompetisie van die Oudtshoorn Christelike Jeugforum (OCJF) vind Sondag (27 Oktober) op Oudtshoorn plaas met die finaliste in die verskillende kategorieë wat sake in die…


Pragtige musiek op Oudtshoorn

Die Oudtshoorn Kunstevriende se volgende konsert bring pragtige musiek na Oudtshoorn met ’n optrede deur die Trio Goede Hoop van Kaapstad. Die Trio Goede Hoop, wat volgende Woensdag (11 September)…



Duette vir orrel en klavier!

’N HEERLIKE program met duette vir orrel en klavier word Dinsdagaand (23 Julie) deur die Oudtshoorn Kunstevriende by die Klein Karoo Ostrich Emporium aangebied. Die pianis en orrelis Dalene Steenkamp-Brits en die…




Kom loop die pad saam met Aniel en vriende

Deur Angelique Erasmus DIE Oudtshoorn Kunstevriende se volgende konsert op Dinsdag 11 Junie beloof ’n groot bederf waarin vier plaaslike kunstenaars saamspan vir ’n konsert by die Klein Karoo Ostrich Emporium….