Oud-Struisie maak naam in die hip-hop-bedryf!
Deur Ilze-Mari Gründling DIE 25-jarige Karien Barnard – ook bekend as Kay Faith – is vinnig besig om naam te maak in die hip-hop-bedryf as klankingenieur en musiekvervaardiger. Karien wat…
Lees VerderDeur Ilze-Mari Gründling DIE 25-jarige Karien Barnard – ook bekend as Kay Faith – is vinnig besig om naam te maak in die hip-hop-bedryf as klankingenieur en musiekvervaardiger. Karien wat…
Lees VerderDIE bekroonde Suid-Kaap Kinderkoor wat onder die leiding staan van Jan-Erik Swart, pak volgende jaar ’n splinternuwe ontwikkelingsprojek vir talentvolle sangers tussen die ouderdomme van nege en 17 jaar aan…
Eerste geestelike CD Deur Ilze-Mari Gründling ’N PLAASLIKE musikant van Oudtshoorn het onlangs sy nuutste CD, Vrygekoop, bekendgestel nadat hy vir sewe jaar daaraan gewerk het! Brian Niewoudt, ook bekend…
DIE bekende Nederlandse orrelis Martin Mans besoek Oudtshoorn op Saterdag 21 Oktober met ’n program wat verskeie gewilde orrelwerke insluit. Mans toer tans deur Suid-Afrika vir die bekendstelling van sy nuutste…
His mission was to make Vivaldi’s Four Seasons – probably one of the best loved classical masterpieces of all time – accessible for everyone everywhere while staying true to the…
Deur Wyndham Ewerts DIE plaaslike musiekvervaardiger Danny B, wat onlangs bekroon is met ’n Kanna-toekenning, beplan om ’n rymklets, dans en sing-kompetisie in verskeie dorpe in die Kein Karoo aan…
“ ’N UNIEKE vertolking van ’n bekende werk.” Só word Vivaldi se Vier Seisoene herbesoek, wat by Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn uitgevoer word, beskryf. Dié fees van klassieke musiek,…
Deur Ilze-Mari Gründling TWEE jongmense van die Suid-Kaap, Janine Fourie en Johann Snyman, is besig om hul pad oop te sing na bo. Janine is oorspronklik van Oudtshoorn en Johann…