Nederlandse orrelis

Liefhebbers van orrelmusiek kan uitsien na ’n uitvoering deur die Nederlandse orrelis Martin Mans op Saterdag 21 Oktober om 18:00 in die NG Kerk Park op Oudtshoorn. Mans besoek Oudts­hoorn tydens sy komende toer deur Suid-Afrika om sy nuut­ste CD, Plea for Africa, bekend te stel. Kaartjies kos R100 en is be­skikbaar by Kunste Onbeperk se kantoor in Die Neelsie by Arbeidsgenot in Jan van Rie­beeck-weg 217. Navrae: 044 203 8600 of e-pos na info@kunste.org.za.