Die prokureur, sy aktetas en die polisieman
Deur Angelique Erasmus “MY hele lewe was in daardie tas” sê Christo van der Bergh, proku-reur van Oudtshoorn, oor sy aktetas wat hy verlede Donderdagoggend in die donker op die…
Lees VerderDeur Angelique Erasmus “MY hele lewe was in daardie tas” sê Christo van der Bergh, proku-reur van Oudtshoorn, oor sy aktetas wat hy verlede Donderdagoggend in die donker op die…
Lees Verder’N JARELANGE weeklikse verspreider van Die Hoorn, Fanie Kluyts (66), is gisteroggend in die Oudtshoorn Hospitaal oorlede. Kluyts het sowat agt jaar lank Die Hoorn getrou op Donderdae by van Oudtshoorn…
Jongmense sterf in botsing Deur Liesel le Roux DRIE werknemers van die Saag Jonker Boerdery is Saterdagoggend oorlede toe die motor waarin hulle gery het, omstreeks 02:40 op die Rooiheuwel/Kammanassiepad…
Deur Liesel le Roux OUDTSHOORN se meestersatletiek-wêreldrekordhouer, Toy Ungerer (72), vertrek vandag na Málaga in Spanje waar sy aan haar vyfde Wêreld-meestersatletiekkampioenskap gaan deelneem. Toy het by die vorige wêreldkampioenskap…
GEREEDSKAP wat gebruik kan word om by huise in te breek en voertuie te steel, asook klapmusse (balaclavas) en motorsleutels is in die voertuig gevind waarmee verdagtes Dinsdagnag – nadat…
Deur Garnett Wicomb DIE munisipale bestuurder van Oudtshoorn, Allen Paulse, het gister tydens ’n waterkrisis-komiteevergadering weer die donker prentjie van die dorp se huidige watertekort geskets. Volgens hom is tussen…
DAAR gaan met ’n heerlike musiekkonsert op Saterdag, 8 September, met van Oudtshoorn se beste plaaslike musici geld ingesamel word vir dierewelsyn in die Groter Oudtshoorn. Musiek vir Diere is…
INWONERS van die Groter Oudtshoorn kan ’n massiewe styging van 75% in watertariewe verwag indien die gesamentlike vlak van die Raubenheimer- en Melvilledam tot onder 30% daal. Advertensies in dié verband…
Groot opwinding voor Saterdag Dit is weer tyd vir Langenhoven Gimnasium se jaarlikse Interhoër: Saterdag, 18 Augustus Sportvelde: Langenhoven Gimnasium Deur Liesel le Roux BY Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn was…
Klassique is altyd spesiaal, sê kunstenaars Deur Liesel le Roux KAARTJIES vir vanjaar se 10de Klein Karoo Klassique verkoop fluks en vergelyk goed met die verkope van 2017 toe…