Spesiale wynproe vir Klassique
’N SPESIALE wynproegeleentheid ter viering van die 10de Klein Karoo Klassique word Saterdagmiddag tussen 16:00 en 17:00 in Die Windpomp Restauranteater (op die terrein van die NG Moe-derkerk op Oudtshoorn)…
Lees Verder’N SPESIALE wynproegeleentheid ter viering van die 10de Klein Karoo Klassique word Saterdagmiddag tussen 16:00 en 17:00 in Die Windpomp Restauranteater (op die terrein van die NG Moe-derkerk op Oudtshoorn)…
Lees VerderNA ’n tydperk van onnatuurlike warm winterweer het sneeu die week temperature in die Klein Karoo skerp laat daal. Sneeu het Maandagnag en Dinsdagnag op die Swartberge buite Oudtshoorn geval,…
Man oorgeplaas na George Hospitaal Deur Angelique Erasmus ’N MAN wat na bewering by ’n motor op Oudtshoorn ingebreek en daarna ’n man aangeval het wat gaan ondersoek instel het,…
DROOGTE: Spaar water, vra munisipaliteit OUDTSHOORN se damme is besig om leeg te loop, waarsku die Oudtshoorn Munisipaliteit in ’n persverklaring. Die munisipaliteit het ’n dringende beroep op inwoners gedoen om…
Deur Liesel le Roux DIE sementpad tussen Calitzdorp en die Calitzdorp Spa (DR 1688) gaan opgegradeer word. Die pad se oppervlak is al verskeie jare in ’n baie slegte toestand. Die…
Paul Eilers en Marinda Bothma-Schutte tree op ’N BESONDERSE etensuurkonsert en kunsuitstalling vind Saterdag by die Klein Karoo Ostrich Emporium op Oudtshoorn plaas. Voorlesings deur Paul Eilers – op versoek van…
’n Aand soos nooit tevore Deur Liesel le Roux DIT gaan ’n aand vol ritmiese Kubaanse klanke wees soos Oudtshoorn nog nooit vantevore beleef het nie. Noem dit ’n cocktail van…
Mandeladag word vandag oor die hele Suid-Afrika gevier. Baie inwoners van Oudtshoorn onthou waarskynlik vandag die dag toe Nelson Mandela in April 2001 as eregas van die KKNK Oudtshoorn besoek…
Voertuie staan reeds in lang rye op die Calitzdorppad buite Oudtshoorn met toeskouers wat wag dat die hekke môreoggend om 06:00 open vir die jaarlikse Richard Griessen Repairs Klein Karoo…