Wat jy vandag moet weet




Ysige koue is hier!

Inwoners van die Klein Karoo kan hulle gereed maak vir ‘n koue paar dae met temperature wat volgens verskeie weerdienste oor die volgende dae tot vriespunt en selfs laer sal…




Skouspel van vernuf is hier!

Deur Liesel le Roux VERWAG ’n week se skouspel van kleur, vernuf en vaardigheid nadat die Suid-Afrikaanse Trom­poppiekam­pioen­skap Saterdag op die Rec op Oudtshoorn afskop. Die trompoppies van ’n indrukwek­kende…



Lekplekke heel; nou kleppe se beurt

Herstelwerk by Raubenheimerdam GEEN verdere swakplekke of lekplekke is deur ’n lekkasie-opsporingspesialis in die pyplyn in die tonnel onder die Raubenheimerdam gevind nie, sê Ntobeko Mangqwengqwe, woordvoer­der van die Oudtshoorn Munisipaliteit….