Dierewelsyn

Kos vir Oudtshoorn se diere gevra

“DIE bottom line is, ons soek net kos vir Oudts­hoorn se skut se diere.”So sê die Oudtshoorniet en besorgde diereliefhebber Lydia Bothma na aanleiding van haar onlangse ervaringe by die…




Drie ponies soek ’n huis

DRIE pragtige miniatuur Shetlandponies is op soek na goeie huise met baie liefde en kos. Die ponies, ’n wit en ’n bruin merrie en ’n wit hings, is tans by…



Eli die gemmerkat is die oulikste!

ELI (4) die gemmerkat van Bianca Theart van Oudtshoorn, is aangewys as die oulikste troeteldier in ’n onlangse kompetisie in Die Hoorn. Meer as 50 inskrywings is ontvang en bykans…


Beste Kersgeskenk nog!

DAAR is mos geen beter tyd as die Kerstyd vir wonderwerke en welwillendheid nie. Dít het die Louws van Somerset-Wes maar te goed besef toe hulle verlede Kersfees in die…