Wie het die heel oulikste troeteldier?
Deur Angelique Erasmus Die Hoorn is op soek na ons streek se oulikste troeteldier. Is jou hond jou held, of jou kat die kosbaarste? Dalk het jy ’n mak hoender, besonderse…
Lees VerderDeur Angelique Erasmus Die Hoorn is op soek na ons streek se oulikste troeteldier. Is jou hond jou held, of jou kat die kosbaarste? Dalk het jy ’n mak hoender, besonderse…
Lees VerderDeur Angelique Erasmus SOWAT 500 honde en katte is verlede Vrydag deur die Animal Care Team (ACT) en staatsveearts op Oudtshoorn teen hondsdolheid ingespuit. Dié inisiatief het deel uitgemaak van…
Deur Angelique Erasmus SOWAT 80 diere is tydens drie verskillende sterilisasieklinieke in Augustus op Ladismith gesteriliseer tydens ’n projek van die Karoo Animal Protection Society (KAPS) vir mense wat wel-synstoelae…
Die Spay-a-Thon wat die Animal Care Team (ACT) SA sedert Dinsdag op Oudtshoorn met die samewerking van die staatsveearts aanbied, het teen gistermiddag reeds 71 honde en katte gesteriliseer, met nog…
DIE Oudtshoorn Munisipaliteit stel tans ’n diensooreenkoms op wat gesluit sal word met die Tuinroete Dierebeskermingsvereniging (DBV). Die Tuinroete DBV-tak is in Junie 2017 aangestel as diensverskaffer vir die Oudtshoorn…
MAAK seker jy kry jou kaartjie vir Saterdagmiddag se heerlike musiekkonsert op Oudtshoorn waarmee geld ingesamel gaan word vir dierewelsyn in die Groter Oudtshoorn. Musiek vir Diere is die inisiatief…
Deur Garnett Wicomb DIE verskuiwing van die Oudtshoorn Diereskut na die munisipale depot naby die Oudtshoorn Stasie is vir eers op ys geplaas na protes deur werknemers by die depot….