Dierewelsyn


DBV reik uit na Oudts­hoorn, De Rust

DIE Tuinroete DBV, wat eersdaags die beheer van die Oudtshoorn Diereskut oorneem, het onlangs ’n opvoedkundige uitreikprojek in Oudts­hoorn en De Rust gedoen. Die DBV het die St Luigi Scrosoppi…



Garden Route DBV neem Diereskut oor

Deur Liesel le Roux DIE GARDEN ROUTE DBV gaan waarskynlik vanaf 1 Oktober die Oudtshoorn Diereskut se bestuur oorneem nadat hulle suksesvol vir die bestuur daarvan getender het. Die Groter…