’n Musiekkonsert vir Oudtshoorn se diere!
DAAR gaan met ’n heerlike musiekkonsert op Saterdag, 8 September, met van Oudtshoorn se beste plaaslike musici geld ingesamel word vir dierewelsyn in die Groter Oudtshoorn. Musiek vir Diere is…
Lees VerderDAAR gaan met ’n heerlike musiekkonsert op Saterdag, 8 September, met van Oudtshoorn se beste plaaslike musici geld ingesamel word vir dierewelsyn in die Groter Oudtshoorn. Musiek vir Diere is…
Lees VerderDeur Liesel le Roux TWEE dierewelsynorganisasies van Oudts-hoorn het sommer vroeg in die jaar aan die werk gespring en verlede week 47 honde en katte van Oudtshoorn en Calitzdorp gesteriliseer….
• If it feels too hot to the touch it’s too hot for Wagter’s paw pads By Walter Bakker During the cold and long winter months we tend to await…
Hondesiekte slaan sy kloue in die Suid-Kaap in Deur Liesel le Roux HEELWAT meer as 200 honde het reeds in die Oudtshoorn-omgewing gevrek sedert hondesiekte (canine distemper) begin Desember hier uitgebreek…
2017 was in meer as een opsig ’n waterskeidingsjaar vir dierewelsyn in Oudtshoorn, met dierewelsynorganisasies en die staatsveeartskantoor wat nuwe inisiatiewe – soos ’n mobiele dierekliniek en Spay-a-thon – geloods…
Oudtshoorn Dogs in Need loods nuwe inisiatief op Oudtshoorn Deur Ilze-Mari Gründling DIE dierewelsynorganisasie Oudtshoorn Dogs in Need (ODIN) het Dinsdagaand hul planne vir die toekoms amptelik bekend gestel by ’n…
’N BEDRAG van R5 500 is deur ’n groep dierevriende van Oudtshoorn ingesamel met die Tuine vir Diere-dag wat hulle op 21 Oktober aangebied het. Sewe inwoners van Oudtshoorn het op dié…
Deur Liesel le Roux DIE Tuinroete DBV sal waarskynlik eers teen April volgende jaar die bestuur van die Oudtshoorn Diereskut kan oorneem. Die diereskut gaan waarskynlik na ’n ander perseel…