Oudtshoorn Dogs in Need (ODIN) verkoop lessenaar-kalenders

Die dierewelsyngroep, Oudtshoorn Dogs in Need (ODIN) verkoop dié lessenaar-kalenders vir 2018 teen R50 stuk. Dit is te koop by die munisipale skut, Kango Dierekliniek, PNA en Smitswinkel. Vir navrae skakel Colleen Smith by 072 084 1374.