Hondehokke vir ODIN

Vyf hondehokke, wat gemaak is deur lede van die militêre veterane van die Duisendpoot-eenheid op Oudts­hoorn, is Saterdag aan ODIN geskenk. Op die foto is agter van links Frans Botha, Arnold Serfontein, Colleen Smith (ODIN), Neels Wright en Willem Volschenck. Voor is James Tait, voorsitter van die Duisendpooteenheid. Foto Angeliqe Erasmus