Besoekersgetalle hier begin weer klim
TOERISME na die Groter Oudtshoorn is stadig maar seker besig om te herstel nadat Covid-19 dié kernbedryf in die dorp in ’n groot mate lamgelê het.Oudtshoorn is in ’n herstelfase,…
Lees VerderTOERISME na die Groter Oudtshoorn is stadig maar seker besig om te herstel nadat Covid-19 dié kernbedryf in die dorp in ’n groot mate lamgelê het.Oudtshoorn is in ’n herstelfase,…
Lees VerderDIE Oudtshoorn Polisie het teen gisteroggend reeds een verdagte in hegtenis geneem in verband met ’n inbraak by Tops @ Wilck Spar in Kerkstraat Dinsdag in die vroeë oggendure.Vier mans…
DIE motor het op sy dak in die sloot gelê met twee wit skoene wat net bo die water deur die voorruit uitgesteek het. Die water was vol slyk en…
’N VROU en haar ma van Oudtshoorn is deur hartseer oorrompel nadat hul katte vermoedelik met die dodelike gifstof Two-Step vergiftig is en gevrek het. Dié wrede manier waarop inwoners…
Ná die moedeloosheid wat die Covid-19-tydperk meegebring het met talle sakepersele in Oudtshoorn se middedorp wat leeg gestaan het, is daar tans duidelik ’n ommeswaai op die dorp met nuwe huurders…
’N GEBREK aan kommunikasie tussen die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit en inwoners het vandeesweek tot groot ongelukkigheid gelei nadat ’n dekades-oue Jakarandaboom in Baron van Reedestraat Dinsdagoggend sonder waarskuwing afgesaag is.Munisipale werkers…
VERMY die Stolsvlakte-pad buite Oudtshoorn.Dit is die waarskuwing van ’n bekende Klein Karoo-kunstenaar, Anton Roetz, nadat sy vrou, Betsie, se motor op Woensdag 22 Junie op dié pad deur kinders…
’N BOTSING tussen drie voertuie enkele kilometers buite Calitzdorp op die R62 na Oudtshoorn Vrydagoggend (17 Junie) het ’n massiewe verkeersopeenhoping van voertuie veroorsaak, met van die voertuie wat langer…
DIE strate van Bridgton op Oudtshoorn was die afgelope paar weke in rep en roer met die verfilming van ’n kortfilm, Skoolboelie, wat gegrond is op ’n kortverhaal wat deur…
MET die jaarlikse verhoging van munisipale tariewe vanaf 1 Julie te midde van reeds uitdagende ekonomiese toestande sal inwoners van die Groter Oudtshoorn die briek nog meer moet aandraai.Die Groter…