Hoofartikels



Nuwe speaker en onderburgemeester

’n Emosionele Mlandeli Nyuka, voormalige raadslid van Suid-Kaap Saamstaan nadat hy verlede Donderdag as onder­burge­meesters­-kandidaat by ’n raadsvergadering genomineer is. Nyuka het die nominasie van die hand gewys. Hy is…




4 Kannas kom Oudtshoorn toe!

VIER Kanna-toekennings het vanjaar hul tuiste op Oudtshoorn gevind – ’n trotse prestasie vir dié Klein Karoo-dorp.Oudtshoorn se Mirinda Ntantiso is by Vry­dag-aand se oorhandiging van die Kan­nas in Kaapstad…


Nuwe koalisieregering op pad vir dorp?

’N NUWE koalisie van partye kan dalk Vrydag die beheer van die Groter Oudts­hoorn-raad oorneem.Mosies van wantroue in die burgemeester van die Groter Oudtshoorn, Chad Louw (ANC), asook in die onder-burgemeester,…