Hoofartikels
Oorlede swaer was ook soos ‘ouer broer en vriend’
DIE bestuurder van ’n vragmotor wat lusernbale vervoer het, Johannes (Hansie) Pietersen (49), het Saterdagaand (19 Maart) gesterf nadat die vragmotor wat hy bestuur het, anderkant De Rust omgeslaan het. Die…
Pasella in puin gelê
Die gebou in Adderleystraat waarin Pasella gehuisves was, is reeds in 1898 gebou. Foto: Stefan Skapie Goosen ’N VERNIETIGENDE brand wat Maandagaand by die bekende Pasella in Adderleystraat uitgebreek het,…
Geen ooreenkoms vir nuwe koalisie
HOEWEL daar die afgelope paar weke talle gesprekke oor samewerking was tussen raadslede van opposisie- en ander partye in die Groter Oudtshoorn om ’n nuwe koalisieregering te vorm, kon dié…
Mosie van wantroue terwyl koalisie krimp
DIE koalisie wat die Groter Oudtshoorn se raad beheer, het verlede Vrydag verder verbrokkel toe die Patriotic Alliance (PA) ook bande met die koalisie gebreek het.Einde verlede jaar het Oudtshoorn Gemeenskapsinisiatief…
SAPD en Departement Vervoer slaan toe op verkeersdepartement
Een van die sleutelverdagtes kyk in boeie toe terwyl lede van die ondersoekspan sy motor deursoek en beslag gelê het daarop asook op bestuurderslisensiedokumente wat deur bedrog verkry is. (Foto…
Inwoners klim in om skoon te maak
VERSKEIE groepe op Oudtshoorn het die laaste tyd ingespring om sypaadjies, strate en oop ruimtes in die dorp skoon te maak. Daar word nie net bossies uitgeskoffel en netjies gemaak…
Klippe vlieg, mense rumoerig ná botsing
Stefan Skapie Goosen wat met klippe gegooi is. ’N BOTSING tussen ’n polisievangwa en ’n Ford Bantam-bakkie waarin onder meer ’n ma en haar gestremde kind passasiers was, het verlede…
Miljoene verlore met swemgalas wat ná jare se troebel water en swak instandhouding skuif
DIE Groter Oudtshoorn-raad het Maandag by ’n spesiale raadsvergadering eenparig ’n mosie van raadslid Johan Allers (VF Plus) aanvaar dat dringend aandag geskenk moet word aan die toestand van veral…
KKNK weer van 29 Maart tot 3 April op Oudtshoorn!
DIE volgende Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) op Oudtshoorn vind vanaf 29 Maart tot 3 April vanjaar plaas.Dié datums val binne die skoolvakansies.Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK, het…