‘Helde’ red Tannie Maggie
Tannie Maggie, erg beseer, se wonde word versorg. TANNIE Maggie Fourie (78) van Oudemuragie, wat hoog teen die hange van die Swartberge boer en daagliks in die berg gaan stap,…
Lees VerderTannie Maggie, erg beseer, se wonde word versorg. TANNIE Maggie Fourie (78) van Oudemuragie, wat hoog teen die hange van die Swartberge boer en daagliks in die berg gaan stap,…
Lees VerderDIE rioolheffings van die Oudtshoorn Munisipaliteit is onwettig en moet binne 120 dae regge-stel word.Dit was die beslissing van regter Kate Savage in ’n hofsaak in die Hooggeregshof in Kaapstad…
DIE Direktoraat vir Prioriteit Misdaadondersoek se Ernstige Handelsmisdaadseenheid op George (die Valke) ondersoek tans klagte van bedrog en verkwiste uitgawes binne die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit ten opsigte van die aanstelling…
VYF Malawiese burgers wat op Oudtshoorn woon, is Maandag kort ná ’n rooftog by Halaal Cafe in Voortrekkerweg deur die Oudtshoorn Polisie vasgetrek. Hulle het gister in die Oudtshoorn Landdroshof…
DIE Groter Oudtshoorn het sedert verlede Vrydag ’n nuwe burgemeester en speaker nadat Vlancio Donson en Barbara Owen, albei van Icosa, tydens ’n spesiale raads-vergadering deur ’n meerderheid van dertien…
Wikus le Roux (46). Foto verskaf SY treur geweldig oor haar man, sê Suzette le Roux, eggenoot van Wikus le Roux (46) wat Vrydag in ’n botsing reg van voor…
Ashleigh Taljaard, graad 2-onderwyser by Laerskool Van Reede, is pas aangewys as die beste laerskoolonderwyser in die Wes-Kaap, en die goeie nuus is dat sy hier, op Oudtshoorn, skoolhou!Sy sê…
’N OUDTSHOORNIET wat sinoniem was met die skoonheidsbedryf op Oudtshoorn, Christa Bower (59), is Saterdag in die Mediclinic George oorlede nadat Covid-19 onlangs by haar gediagnoseer is.Sy was die afgelope 38…
Deur Garnett Wicomb BORGTOG is Vrydagoggend (27 Augustus) in die Oudtshoorn Landdroshof geweier aan die vier verdagtes in die transitoroofsaak by ‘n vulstasie in Bridgton, Oudtshoorn. Tydens die rooftog op…
DIE ligflitse en harde “donderweer” wat inwoners van die Suid-Kaap omstreeks 01:00 op 9 Augustus gesien en gehoor het, was inderdaad ’n bolied wat bokant die Kammanassie Natuurreservaat ontplof het,…