Hoofartikels


Oud-hoofseun van Gim sterf tragies

HY was ’n gebore leier, ’n sportman by uitnemendheid, ’n nederige en diep gelowige mens.So het mense die week ’n oud-hoofseun van Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn, Johann Müller (20), bestempel wat…





Dienstetariewe met 1,5% gesny

Die nuwe tariewe tree op 1 Julie 2021 in werking. Die elektri­si­teitstarief-verhoging wat laer is as Eskom se 17,8%-verhoging aan munisipaliteite (goedgekeur deur NERSA) is nou onderhewig aan NERSA-goedkeuring. Tabel:…


Mosies teruggetrek

MOSIES van wantroue in die DA-burgemeester en DA-speaker van die Groter Oudtshoorn, Chris Macpherson en Julia le Roux, is vanoggend met die aanvang van ’n raadsvergadering op Oudtshoorn teruggetrek. Die…


Eerstes bo 60 plaaslik ingeënt

Inwoners bo 60 sit gister op Oudtshoorn en wag vir hul Covid-19-inspuitings. Voor is Helen Human, die Departement Ge­sondheid se adjunk-direkteur verpleging in die Oudtshoorn-subdistrik. Foto: Schalk le Roux DIE…