Hoofartikels

Blitsig vasgetrek!

NADAT die lyk van ’n eers onbekende man Donderdagoggend (12 Januarie), omstreeks 02:15 deur lede van die Dysseldorp Polisie langs die Kammanassiepad buite Dysselsdorp gevind is, is drie mans binne…

Lees Verder

Nuwe jaar, nuwe lewe!

DIE Cango Wildlife Ranch op Oudtshoorn het teen die einde van 2022 vyf jagluiperdwelpies ryker geword, wat besoekers nou in die nuwe jaar kan gaan besigtig.Dié twee mannetjies en drie…


Reën in oorvloed!

OUDTSHOORN en die omliggende omgewing juig nadat broodnodige swaar reën Maandagaand in dele van die Klein Karoo geval het.Die reën het egter ook talle oorstromings tot gevolg gehad. Water het…


Bridgton Mall vroegherfs oop

DIE Bridgton Mall wat tans op Oudtshoorn in aanbou is, sal na verwagting sy deure in Maart 2023 kan open.So sê Rutger Boshoff (junior) wat saam met sy pa, ook Rutger…




R65 miljoen vir Oudtshoorn danksy KKNK

VOLGENS Crispin Sonn, voorsitter van Kunste Onbeperk, het 2022 se Klein Karoo NasionaleKunstefees (KKNK) sowat R65 miljoen in Oudtshoorn se ekonomie ingestoot.“Ons was verras deur teatergangers se aptyt vir gesellige…