Hoofartikels

Droom … in 8 tale

’N MASSIEWE installasie bestaande uit die woord “droom” in agt tale het Dinsdagmiddag tussen twee bome op die oop stuk grond langs Gotlandhuis in Baron van Reedestraat op Oudts­hoorn verrys.Die installasie…

Lees Verder

Hier kom Tollie

SY is soos jou dronk tannie op troues – almal praat van haar, maar tog word sy steeds genooi omdat almal van haar hou.Sy gee nie om wat mense van…


Skoonste lug in Afrika

ASEM die skoon lug in, want Oudtshoorn het amptelik die skoonste lug in Afrika! Hierdie brokkie nuus is volgens ’n jongste studie wat deur IQ Air gedoen is.Belangstellendes kan daagliks…


Toe maak die hemel oop

DIE Klein Karoo juig oor die broodnodige reën wat vanaf Saterdag oor die streek geval het. Waterstrome van genade loop weer deur dorre landskappe, uit klowe en in droë rivierlope.Ten…



Moordverdagte vandag weer in hof

DIE saak teen Felicia Afrika (24) wat aangehou word vir die moord op die rugbyspeler Boutros “Boelie” May (30), is Vrydag (17 Februarie) in die Oudtshoorn Landdroshof vir ’n formele…


Geliefde rugbyspeler vermoor

’N GELIEFDE lid van die Bridgton Rugbyklub is Sondagoggend (12 Februarie) dood nadat hy naby ’n bekende nagklub in die middedorp met ’n skerp voorwerp gesteek is. Sedertdien het medelye…



Wees bedag in middedorp!

DIT blyk beslis nie meer veilig te wees om in Oudts­hoorn se middedorp rond te stap nie.’n Inwoner en lid van die dierewelsynorgani­sasie ACT (Animal Care Team), Vanessa Engelbrecht, is…


2022-matrieks blink uit!

Vir matrikulante regoor Suid-Afrika en ook in die Klein-Karoo, was die opwinding hoog, en vir ander senutergend, terwyl daar Vrydag, 20 Januarie vir die amptelike matriekuitslae gewag is.Oudtshoorn se matrieks…