Hoofartikels

Sagmoedige Neelsie word 150

Cornelis Jacob Langenhoven, CJ Langenhoven of Sagmoedige Neelsie soos hy bekendstaan, is so sinoniem met Oudtshoorn en die Klein Karoo soos Volstruise en die Swartberge.Langenhoven sou Saterdag 150 jaar oud…

Lees Verder

Afpersslenter vang vele

Daar is verskeie gevalle in en om Oudtshoorn waar persone die dienste van prostitute gebruik, maar dan moet opdok vir meer as net die een besoek.Dit blyk dat hierdie dames…


Woede oor verhogings

Oudtshoorn se inwoners is in rep en roer, na hul hul nuutste munisipale rekeninge ontvang het, en het sosiale media vandeesweek omtrent gegons oor die ontevredenheid.Die nuwe tariefverhogings is van…


Oudtshoorn geskok oor vonnis

Die BMW-motor wat deur Sidney Berry bestuur is en waarin Marilize Nortier gesterf het. Die saak teen Sidney Berry (26) van Grootbrak, wat Donderdag in die Oudtshoorn Streekhof gevonnis is,…


Gasloos, kragloos en sneeu

Inwoners van die Klein Karoo bibber van die koue, met of sonder krag en gas, met oggende wat soms onder vriespunt begin, maar ten minste is die uitsig mooi. DAAR…


Oud-Polisieman in stasie geskiet

’N VOORVAL by die Bridgton Polisiestasie waar ’n oud-polisieman Shane van Briesies (44) deur ’n polisieman aan diens geskiet is, het ’n opskudding in die Oudtshoorn gemeenskap veroorsaak.Van Briesies, wat…


Kom dans op Afrikaans

OUDTSHOORNIETE is in vir ’n ding, met die bekende sanger en musikant Juan Boucher (38) wat hier kom optree.Die konsert vind Vrydag 30 Junie 2023, by Hoërskool Oudtshoorn in Voortrekkerweg…


Afrika kry R2 000 borg

DIE 24-jarige Felicia Afrika wat van moord op die rugbyspeler, Boutros (Boelie) May (29) aangekla word is verlede Donderdag in die Oudtshoorn landdroshof op borg vrygelaat.Landdros Stephanie Strydom het borgtog…


Botsing eis tweede slagoffer

– John Minnie sterf ook – John en Olga Minnie saam met sy tweelingsusters, Lista Reinbach en Christa Fritz. Foto verskaf HARTSEER nuus het Oudtshoorniete Woensdag-oggend begroet, met die afsterwe van John…