Hoofartikels

Rieldans dat die stof staan

DIE Kalliklip Vastrappers, van Calitzdorp het op 7 Oktober in Vredendal in die Wes-Kaap aan die ATKV Rieldanskompetisie deelgeneem in die o.20 kategorie, en meegeding teen 13 ander spanne.Verledejaar was…


Kammanassiedam op 100,62%

Laas oorgeloop in November 2015 Skaars ’n paar uur na Die Hoorn se besoek aan die Kammanassiedam op Woensdag toe die water gelyk was met die uitlaat, het die wonderlike…


LHS Matrieks hou 55 jaar reünie

DIE 1968 matrieks van Hoër Handelskool Langenhoven, vandag bekend as Langenhoven Gimnasium het Saterdag, 23 September hul 55-jaar reünie gevier.Die groep het by Langenhoven Gimnasium se klubhuis bymekaar gekom, en…


Reën in oorvloed!

DIE hemel se sluise het hierdie week behoorlik om Oudtshoorn, die Klein-Karoo, Tuinroete en in die hele Wes-Kaap oopgemaak.Teen Dinsdag het agt van Oudtshoorn se tien brûe oorspoel, met net…


Enjins gaan brul by SA’s!

Die enjins gaan behoorlik brul, wiele draai tot die stof so staan, die modder spat….en die reuk van petrol gaan in die lug hang by die SA Stock Car-kampioenskappe, wat…


Aasvoëls kry tweede kans

Eerste suksesvolle aasvoël rehabilitasie vir die Cango Wildlife Ranch-span! Twee Kaapse aasvoëls is onlangs deur die Cango Wildlife Ranch in Oudtshoorn ’n tweede kans op lewe gegee.Die eerste aasvoël het…


Swartsakke en Polisieklagtes

OUDTSHOORN se munisipale amptenare het die afgelope paar weke hul hande vol met protesaksie deur ’n groep inwoners en nou ook moontlike regsaksie nadat ’n strafregtelike klag teen die munisipale…



Totsiens Smiley!

Die liggaam wat verledeweek, Woensdagmiddag 16 Augustus 2023, in die veld agter Condorstraat gevind is, is die van die vermiste Hendrik Agus, beter bekend in Oudtshoorn as “Smiley” of Flippie.Smiley…