Motors

Finaliste bekend vir Motor van die Jaar 2021

DIE top 23-finaliste vir die Suid-Afrikaanse Motor van die Jaar vir 2021 is deur die SA Gilde van Motorjoernaliste (SAGMJ) bekend gemaak.Benewens die kroon vir die algehele wenner, kom die finaliste…


Reis so veilig dié Paasnaweek

TREE verantwoordelik op dié Paasnaweek en bly so veilig.Dit was die week die boodskap van die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, aan inwoners van die provinsie. Winde het gewaarsku dat…



Battery-diefstal neem toe

DIEFSTAL vanuit en vanaf voertuie het nie enige styging getoon die afgelope twee maande nie, maar wat wel kommer wek volgens die Oudtshoorn Polisie is die hoeveelheid voertuigbatterye wat uit…


‘Ovaalbaan ry glad nie so moeilik!’

BYNA drie weke gelede het Oudtshoorn se Redrock Raceway, voorheen bekend as die Arnold de Jager Ovaalrenbaan, weens Covid-19 vir die eerste keer in byna sewe maande weer aksie gesien.Oor…


Jou motor se wielsporing

ONS almal weet baie van Suid-Afrika se paaie hou ’n gevaar in vir jou en jou motor. Hierdie gevare beïnvloed jou motor se bande, vellings en wielsporing. Jy kan hoe…


Moenie dat battery jou ontkant betrap

DIE winter is die tyd dat mense pr­obleme ondervind met hul motors se batterye – ’n baie belang­rike komponent van enige voertuig.Sonder die battery kan jy nie jou motor aanskakel…


Klein Karoo Toyota kry ervare nuwe diensbestuurder

KLEIN KAROO TOYOTA op Oudtshoorn het ’n ervare nuwe werkswinkelbestuurder, Andries Oelofse, aangestel, met ondervinding van alle fabikate motors en ander voertuie.Oelofse was voorheen 13 jaar lank werks-winkelbestuurder van ’n groot handerlaarskap…


Goeie motorbande is ’n móét

OM ’n motor se bande te vervang, kan jou ’n paar duisend rand uit die sak jaag. ’n Goeie stel bande is egter een van die belangrikste veiligheidseienskappe van enige…