Hoekom die regte olie belangrik is vir jou motor
Motorolie speel ’n belangrike rol in die smering van jou voertuig se enjin en is noodsaaklik vir die optimale werking daarvan. Hier is ’n kort berig oor die grade motorolie:Motoroliegrade…
Lees VerderMotorolie speel ’n belangrike rol in die smering van jou voertuig se enjin en is noodsaaklik vir die optimale werking daarvan. Hier is ’n kort berig oor die grade motorolie:Motoroliegrade…
Lees Verder’n Groep Oudtshoorn klassieke voertuigentoesiaste neem hul voertuie gereeld uit op die pad. Hul poog om so elke 3 maande bymekaar te kom. Enige inwoner wat ’n passie het vir…
OM ’n motor se bande te vervang, kan jou ’n paar duisend rand uit die sak jaag. ’n Goeie stel bande is egter een van die belangrikste veiligheidseienskappe van enige…
MENS word konstant daaraan herinner dat ru-olie, en dus alle brandstof, nie meer vir lank die weg vorentoe in die motorbedryf gaan wees nie. Dit is omdat dit doodeenvoudig nie…
Met die brandstofverhoging wat Woensdag (1 Junie 2022) in Suid-Afrika in werking getree het, moet almal nou hulle gordels stywer trek om te probeer om kop bo water te hou met…
Besturende direkteur, Dave Hooper verwelkom die gaste. Van links: Brenton Cole (direkteur van verkope), Dave Hooper (besturende direkteur) en Bronwyn Dyter (takbestuurder). KLIËNTE en genooide gaste is Donderdag, 17 Maart…
Jakob Konstabel, Retief se regterhand, wat deesdae net so ’n groot motorliefhebber is, by Retief se 1956 International. Verskeie voertuie wat tans in Retief se motorhuis staan. Die oudste voertuig…
Enigste sentrum van sy soort STAR TEST voertuigtoetssentrum in Randstraat is die enigste private toetssentrum van sy soort op Oudtshoorn, en dien die inwoners van die Klein Karoo al vir…
HAVAL, the award-winning SUV brand from the Great Wall Motor Company Ltd. (GWM) made its début in South Africa in 2017.After quickly gathering fans with their highly affordable and quality…
DIE Peugeot 2008 sportnutsvoertuig, alombekend as ’n sports utility vehicle of SUV, is Maandag 27 September as Suid-Afrika se Motor van die Jaar vir 2021 aangewys.Hierdie voertuig is vroeër vanjaar…