Blomme in die droogte
Daar is nie veel wat kan kers vashou by die onverwagse blommeprag in die Klein Karoo-veld in ’n tyd van erge droogte en hitte soos nou nie. Die pers en…
Lees VerderDaar is nie veel wat kan kers vashou by die onverwagse blommeprag in die Klein Karoo-veld in ’n tyd van erge droogte en hitte soos nou nie. Die pers en…
Lees Verder■ Weet u, liewe leser, vanoggend 9 Oktober toe ek so oor ’n uitgedroogde tuin kyk wat eens op ’n tyd lowergroen was, toe pak ’n hartseer my en ek…
Staatstoelae belangrike rede Ek wil graag kommentaar lewer op twee berigte wat in Die Hoorn van 4 Oktober verskyn het. “Nou verstaan ek ook” deur dr Johan Strasheim oor sy…
Toerisme is een van die grootste werk- en inkomsteskeppers in Oudtshoorn, soos in die res van die Klein Karoo en Suid-Kaap. Daar is baie statistiek om dit te staaf. Die…
Dankie vir dié mooi huldeblyk Baie dankie vir so ’n mooi huldeblyk oor Michael Schultz. Alles is waar. Hy het alles in sy vermoë gedoen om Oudtshoorn die hoofstad van…
■ Die persone wat die Weyers Memorial UCC-kerk se draadheining weer afgesteel het: ons het gebid vir julle en ook vir die persoon wat dit gekoop het. Ou Koos ■…
■ Graag wil ek vir Ralph en Sylvester van die elektriese afdeling van ons munisipaliteit bedank vir hul vriendelike diens na-ure, om die kragtoevoer na Melvillestraat 70 te herstel! Ons…
Met hoeveel respek bestuur jy? RESPEK en motorbestuur is nie twee woorde in ons land wat dikwels in dieselfde sin gebruik word nie. En dit is een van die dinge…
Bekommerd oor water wat loop na pypbars Ek wil aansluit by Philip Goets se brief in verlede week se uitgawe van Die Hoorn oor die water wat so wegloop nadat…
■ Hoop dat die munisipaliteit hulleself gaan “name en shame” as hulle so water mors tydens pypbarste in Parkweg. Jaco ■ Hoe kan water opgevang word as pype in strate…