Menings

Briewe

Skoktoestand van sportvelde op Dysselsdorp Die toestande waaronder die jong krie­ketspelers van Dysselsdorp krieket moet speel, is om die minste te sê, skokkend. Die Dysselsdorp Krieketklub bestaan al vanaf 1982…

Lees Verder

Sms’e van lesers

■ Ter ondersteuning van die verwydering van die blombak in Baron van Reedestraat, gee ek my siening uit die oogpunt van die voetgangers. Ek het ’n hele aantal jare elke…



Sms’e van lesers

Indien dit waar is dat verbruikers hoër aange­slaan gaan word indien hul meer as 12 kiloliter water per maand gebruik, sal die waterverbruik klokslag elke 30/31 dae gelees moet word….


My oë het oopgegaan…

Op die kassie sien ons hofsake, en dit lyk opwindend en glansryk, maar in werklikheid is dit ’n ingewikkelde wêreld, met terminologie wat deur ’n leek soos myself dikwels eers…


Sms’e van lesers

■ Kan die munisipaliteit nie die Rust-en-Vrede- waterval se piekniekterrein opknap nie, soos by-voorbeeld die gras sny, braaiplekke opknap, die toilette regmaak, aandag skenk aan die tafeltjies en stoeltjies –…


Briewe

Gee raad, asseblief As jy vanaf Checkers se kant by die deurgang van­af Checkers-plein na Baron van Reedestraat tussen Du Plessis Motors en die Spur loop, is daar geen waarskuwing…


Aarde teen 2040 nie meer veilig

Die toekoms van planeet aarde lyk volgens ’n verslag van die Ver­e­­nigde Nasies (VN) wat pas gepubliseer is, glad nie roos­kleu­rig nie. Droogtes, ondraaglike hitte wat dele van die aarde…


Sms’e van lesers

■ Dankie, Theo Peet, vir jou pragtige kommentaar in verlede week se uitgawse van Die Hoorn oor die ongeluk van die polisiebeamptes met die vang-wa. Ek is seker dit het…


Briewe

The water we need is here already I have no doubt that our town councillors are sincere in their efforts to solve the possible water crisis that we may be…