Menings

Fopnuus en beledigings

Inwoners van Oudtshoorn het die afgelope week ervaar hoe maklik fopnuus op sosiale media versprei kan word, en hoe maklik vrees en spanning deur vals bewerings aangejaag kan word. Ons…

Lees Verder

Briewe

Vrae oor water wat wegloop Ek was een oggend laas week op pad om my seuntjie by Wesbank te gaan aflaai, toe ek ’n brandkraan in Parkweg ’n hewige straal…


Sms’e van lesers

■ Hoe is dit dat iemand se reproduksiesisteem 0% nie my besigheid is nie, maar terselfdertyd 100% my finansiële verantwoordelikheid is? – Desmond Wind­vogel ■ Aan Johan Fourie, gaan kyk…


Van krisis na oplossings

Die een goeie ding van ’n krisis – soos die huidige droogtekrisis op Oudtshoorn en elders in die Klein Karoo – is dat dit ’n gemeenskap druk om wyer te…


Briewe

Keer terug na die waskom Ek bly al 28 jaar op De Rust en het gou agtergekom dat jy mooi moet werk met die water. Baie mense gaan miskien nie…


Sms’e van lesers

■ Enigste parkering wat ek vandag kon kry, was voor die Departement van Arbeid se kantore. Ek was so geskok om te sien hoe vieslik dit in die straat lyk….


Briewe

Stabiliteit is ekonomiese ontwikkeling Ek dink ek het genoeg inligting in die lokasie ingewin oor die nuwe Bridgton Mall om my opninie te formuleer en te staaf sonder dat ek…


Sms’e van lesers

■ Is daar asb mense wat ’n skenking van ’n kombers of enige kositems, ook dierekos, wil maak vir bewoners langs die Buffelsdrift-grondpad en hul diere? Die toestand is erg!…



Briewe

Hoekom nou probleme? Die vyfde, let wel, die vyfde Grootvoël Boeremusiekfees, vind op 21 en 22 September plaas. Na vyf jaar het sekere mense van Oudtshoorn nou ewe skielik ’n…