Sms’e van lesers
■ Daar heers groot opgewondenheid in die gemeenskap oor die bou van ’n besigheidskompleks (winkelsentrum, ens) in Bridgton. So baie werksgeleenthede en stapafstand vir die gemeenskap. Dit is jammer dat…
Lees Verder■ Daar heers groot opgewondenheid in die gemeenskap oor die bou van ’n besigheidskompleks (winkelsentrum, ens) in Bridgton. So baie werksgeleenthede en stapafstand vir die gemeenskap. Dit is jammer dat…
Lees VerderOudtshoorn se inwoners kan dankbaar wees teenoor die sowat 40 Oudtshoorniete wat Maandagaand ’n dinkskrum oor die KKNK se 25ste verjaardagviering in 2019 bygewoon het. Inwoners (almal) is in die…
Geluk met ’n uitstaande fees Ons wil graag vir Hugo Theart en sy span van Kunste Onbeperk gelukwens met ’n uitstaande Klein Karoo Klassique. Ons glo dat dié fees in…
■ Is dit wys dat ons nog steeds tuine mag natmaak al is die damvlakke onder 31%? Moet die munispaliteit nie miskien hieraan aandag gee soos Kaapstad gemaak het nie?…
Met die spreekwoordelike Dag Zero vier maande weg vir Oudtshoorn, het die tyd nou aangebreek dat inwoners begin leef soos mense in ’n dorp met die swaard van droogte oor…
■ We are all praying for rain. Is God holding it back desiring that we turn from our unrighteous ways and be wholly His? ■ Aifa se vliegtuie word afgeskiet…
The Water Crisis and the need for a Recycling Plant The public is now aware of the water crisis that awaits us in Oudtshoorn, this thanks to Die Hoorn. Let’s…
Die afgelope ruk praat inwoners van die Klein Karoo dikwels oor water en oor reën. Want die veld word al droër, die watertariewe styg al hoër en damvlakke daal persentasiepunt…
■ Gestremde parkerings in Oudtshoorn is inderdaad plekke van wonderwerke. Almal in kar is reeds genees voordat hulle uitklim! ■ Hoekom geskied so min ontwikke-ling op De Rust en veral…
Daar is ’n wanpersepsie in ons land dat die goeie reën in Kaapstad en omgewing die droogte in die suide van die land beëindig het. Dit is beslis nie waar…