Menings

Sms’e van lesers

■ Wonder wie sit hul meubelstukke op straat uit net om ons sypaadjies verder te ontsier. Die sypaadjie voor St Tro­pez-woonstelle is mos ’n vullisstortterrein. Geen plesier om elke dag…

Lees Verder

Briewe

Ondersteuning van vliegskool by lughawe Die Oudtshoorn Aeroklub (OAC) se siening oor die talle verwikkelinge by die lughawe oor die laaste aantal jare moet vir ’n verandering weer formeel openbaar…


Sport help dorp oorleef

Daar was die afgelope week sowaar inwoners van Oudtshoorn wat gekla het omdat die munisipaliteit        R100 000 bewillig het om die afgelope Sondag se SuperSport-rugby­fees op die dorp moontlik te…


Sms’e van lesers

■ Wonderlik om te sien hoe hangbrug opgradeer word. Gaan die brug dalk as swaaibrug bekend staan? Net bietjie bekommerd oor sy bestaan of dat dit dalk weer skade kan…


Briewe

Ownership cop out in Baron van Reede Street While the province and the Oudtshoorn Municipality juggle the ownership, policing, and control of Baron van Reede Street, the speedsters and motorbike…


Wanneer mense saamwerk

Die redding van 12 jong sokkerspe­-lers en hul afrigter die afgelope week uit ’n grot diep onder die aarde in Thailand het baie mense se geloof in hul medemens herstel….


Sms’e van lesers

■ Die wat van verwaarlooste, cha­otiese, vuil en korrupte dorpe en pro­vinsies na CG ontvlug, moet hulle swak gedrag agterlaat. Jou motorregistrasie-nommer verraai jou oorsprong. ■ Sondagoggend seweuur was die…


Briewe

Ry kort draaie om foltering te beperk Tydens ’n besoek aan my geliefde geboortedorp, Struisieland oftewel Oudts­­-hoorn, het ek Jaco Vorster se “Ek kies om hier te woon” op 22 Maart…


Dié byeenkomste belangrik

Oudtshoorn was sedert Saterdag ’n miernes van bedrywighede. Verblyf op die dorp is skaars. Parkering ook by tye. In baie winkels vorm langer toue as gewoonlik, en in supermarkte vlieg…


Briewe

Oor kwotaspelers “Die politiek van Suid-Afrika maak van hom ’n kwotaspeler en hy moet dit aanvaar, of gaan jukskei speel,” redeneer Johan Wagener in sy brief oor Ash­win Willemse en…