Die paaie om Oudtshoorn
HOEWEL bouwerk aan paaie tussen dorpe en stede erg ontwrigtend en dikwels frustrerend vir padgebruikers is, hou dit ook die belofte van makliker, vinniger en veiliger vervoer in die toekoms….
Lees VerderHOEWEL bouwerk aan paaie tussen dorpe en stede erg ontwrigtend en dikwels frustrerend vir padgebruikers is, hou dit ook die belofte van makliker, vinniger en veiliger vervoer in die toekoms….
Lees Verder■ Glad nie verbaas dat Watson & Brink hulle noodapteek Queen’s Mall toe verskuif nie. Ons middedorp is besig om te verval. As jy medikasie wil koop na ure word…
Die rol wat vrywilligers in dierewelsyn organisasies in die Groter Oudtshoorn speel, kan nie oorskat word nie. Daar sou nie vandeesweek ’n tweede groot Spay-a-Thon op die dorp plaasgevind het…
■ Kan die rook van sigarette nie ook verbied word in Hoogstraat nie? Stap enige dag van die week in Hoogstraat af en oral staan mense en rook. Sigaretstompies word…
Nadat daar jare lank al ’n privaat-herwinningsdiens in Oudtshoorn is (berig op bl 7), weet baie inwoners klaarblyklik steeds nie daarvan nie. En terwyl die munisipaliteit (nog) nie ’n herwinningsdiens…
Gebruik kanse om opvoeding te kry Dit is kommerwekkend om te sien hoe leerders van verskillende skole en ouderdomsgroepe (hulle word aan hul skooldrag geïdentifiseer) soggens net na die skooldag…
■ Vra altyd jouself af voor jy ander beskinder wat doen jy reg of verkeerd, want om te oordeel doen jy jouself net onreg aan; tensy dit die volle waarheid…
Daar is vandeesweek talle stories oor Oudtshoorn se water en die toestand van die Raubenheimerdam versprei wat doodeenvoudig nie waar is nie. Oudtshoorn se water is nie byna op nie….
2 miljoen liter water per dag Dit is skokkend om te lees dat die munisipaliteit al vir meer as ’n maand weet dat ons dam sy water teen 83 000…
■ Kan iemand my sê of dieselfde padreëls wat vir gewone motoriste geld ook vir taxi’s en polisievoertuie geld? HB ■ Waarom brand die Brigdton Sportgronde se spreiligte die hele…