Sms’e van lesers
■ Ek wil net weet of die aand se natmaakbeurt op Oudtshoorn ’n uur vroeër kan skuif? Van vyf tot ses. Halfsewe is dit al donker. ■ Kan Volmoed se…
Lees Verder■ Ek wil net weet of die aand se natmaakbeurt op Oudtshoorn ’n uur vroeër kan skuif? Van vyf tot ses. Halfsewe is dit al donker. ■ Kan Volmoed se…
Lees VerderWaarom so ’n onbesonnenheid? Insake die naamsverandering van Voortrekkerweg na Nelson Mandela Boulevard. Hierdie planne deur sekere individue in die Oudtshoorn Munisipaliteit is sowaar een van die swakste bevliegings wat…
‘There’s magic happening beneath the surface of the festival’ Ná elke KKNK word interessante gesprekke op en om Oudtshoorn gevoer oor die “sukses” van daardie jaar se fees. Talle mense…
Ondergrondse water nie ’n oplossing nie Ek reageer graag op die skrywes van dr Adam Barnard en die terugvoer van mnr Chris Koch rakende die bogenoemde onderwerp. Die spreekwoord –…
■ As hulle ’n straat in Oudtshoorn wil vernoem na Donson kan hulle ook strate na Schabir Shaik en Julius Malema vernoem. ■ Hoe kan Baron van Reedestraat na Donson…
Die KKNK, wat vanjaar sy 24ste verjaardag op Oudtshoorn vier, is vir seker die hoogtepunt op die jaarlikse kalender van dié Klein Karoodorp. Daar is geen ander gebeurtenis in die…
■ Baron van Reedestraat kan verander word na Jeffrey Donsonrylaan. ■ Here, ek bid dat U ons land moet bevry van die verlede, want hulle hou aan om ou wonde…
Ondergrondse water nie oplossing Ondergrondse water vanaf Blossoms is nie ’n oplossing vir ons waterprobleme op Oudtshoorn nie. Nadat die ondergrondse water by Dysselsdorp ontgin is, het die fonteine by…
• Hazel Simmers sê: “Elke jaar is die fees dieselfde en die goed raak net duurder, maar dit bly steeds opwindend vir die kinders.” Ek sien nie meer kans vir…
Die gesprek met Jaco Vorster op bladsy 3 van vandeesweek se uitgawe van Die Hoorn het sy ontstaan gehad by ’n vergadering op Donderdagmiddag 25 Januarie by die Turnberry Boutique…