Menings

Sms’e van lesers

■ Ja, so het ons ’n biddag vir reën verlede Woensdag gehad en toe daag nie meer as 30 mense op nie! Maar as daar ’n optog is vir boere…


Briewe

‘Onwettig’ in hegtenis? Ek is besig om ’n memorandum via AfriForum aan die nasionale poli­sie­kommissaris op te stel. Die inhoud handel oor die groot ge­tal­le onwettige inhegtenisnemings en miljarde rande…


Orde by hof verdien vermelding

Die ordelike gedrag van die publiek wat die opspraakwekkende moordsaak van die gewese soldaat Preston Titus bywoon, verdien vermelding. Hoewel die moord en die hofsaak baie aandag getrek het, van…


Briewe

Verandering van dié straatnaam? Na aanleiding van die berig in Die Hoorn van 8 Februarie in verband met die verandering van Voortrekkerweg na Nelson Mandela Boulevard, die volgende: Ek is…


Sms’e van lesers

■ Liewe verkeer en polisie, kan daar regtig nie ’n plan gemaak word met die ongelisensieerde motors wat elke nag ’n renbaan maak van Zebraweg nie? Iemand gaan sterf. Asseblief….


’n Koerant is nie ’n hof nie

Die Hoorn het die laaste tyd verskeie oproepe ontvang asook ’n sms waarin ons versoek word om met mense betrokke by hofsake te praat en “hulle kant van die saak”…


Sms’e van lesers

• Ek is ’n toeris wat elke jaar na die geliefde Oudts­hoorn kom! Vanjaar was ek baie teleurgesteld! Eers baie opgewonde oor al die huise wat daar gebou is op…


Briewe

Halleluja! Die baie bekende uitdrukking “Halleluja”, wat meestal in Christelike liedere voorkom, word ook gebruik om blydskap te openbaar. As ons na die herkoms van hierdie woord kyk, moet ons…


Bossie Boulevard?

MET Voortrekkerweg wat tans in die nuus is oor ’n moontlike naams­verandering teen die tyd wat die KKNK gaan plaasvind, het Die Hoorn ’n ander versoek oor dié straat. Kan…