Sms’e van lesers
■ EK wil asseblief vra of die munisipaliteit nie kan kyk na die baie spoedbulte in Bridgton wat die inwoners self gemaak het nie. Jy kan jou motorbande verloor. Lelike…
Lees Verder■ EK wil asseblief vra of die munisipaliteit nie kan kyk na die baie spoedbulte in Bridgton wat die inwoners self gemaak het nie. Jy kan jou motorbande verloor. Lelike…
Lees VerderDaar is vandeesweek verskeie berigte in Die Hoorn oor voetgangers wat deur voertuie omgery is of byna omgery is. Dit is skokkend en onaanvaarbaar en vra optrede. ’n Vrou het…
Straatkinders Het iemand al daaraan gedink dat van die ouers van straatkinders wel ’n toelae van SASSA (“all pay”) maandeliks vir hulle trek? Waar is mense wat verantwoordelik is vir…
■ So kry ek die sms “Die EFF en ANC werk saam om alle privaat huise en grond te vat. Jy kan dit net stop as jy geregistreer is om…
Die Hoorn as lid van die Oudtshoorn Besigheidskamer ondersteun die inisiatief van die Besigheidskamer waarin besighede gevra word om daadwerklik betrokke te raak by projekte wat die opbou en vooruitgang…
■ Die Valke se ondersoek in Kannaland duur darem lank. Gaan dit ook ’n muis baar soos die Dekker-kommissie in 2003? ■ Was gister in George. Dis angswekkend om te…
Verandering van straatname Met betrekking tot die voorgestelde verandering van straatnaam: Voortrekkerweg na Nelson Mandela Boulevard: Gun ons die geleentheid om ’n bepaalde mening rakende bogenoemde onderwerp te lig. Verdra…
Ek en van my gesinslede het Sondagmiddag deur dele van Oudtshoorn gery – ’n luilekkerrit vanaf Wesbank deur die middedorp, Bridgton, Bongolethu en Toekomsrus. As ek egter nou my oë…
Sleutelman van KKNK sterf Dit is met leedwese dat ek verlede week verneem het van die heengaan van Andrew Marais. Hy was ’n ere-direkteur en ook by geleentheid waarnemende voorsitter…
■ Ek sien daar is ’n nuwe stortingsterrein regoor die VGK-kerk in Bridgton. Weet die munisipaliteit daarvan? Ou Koos ■ Groot dankie aan die vriendelike dame wat die oproep beantwoord…