Sms’e van lesers
• Baie dankie aan die munisipale werkers wat die boomtakke voor St Tropez-woonstelle in Hoogstraat kom verwyder het. Die persoon aan die stuur het hulle eers met ’n lekker spanspek…
Lees Verder• Baie dankie aan die munisipale werkers wat die boomtakke voor St Tropez-woonstelle in Hoogstraat kom verwyder het. Die persoon aan die stuur het hulle eers met ’n lekker spanspek…
Lees VerderHart ook seer oor goeie ou dae Ek rig hierdie skrywe na aanleiding van ’n skrywe in die briewekolom van Die Hoorn van 25 Januarie 2018: My hart is seer…
DIE ekonomiese inspuiting wat groot sportgeleenthede soos die afgelope naweek se Attakwas Bergfietsmara-thon en die SA Padfiets- en Naelrit-kampioenskap vroeg in Februarie vir Oudtshoorn meebring, kan nie onderskat word nie. Die…
My hart is baie seer Onthou julle nog die dae toe ek die Kaapse Filharmoniese Orkes na Oudtshoorn gebring het; later met die hulp van Klein Karoo Klassique? Onthou jy…
Waar het jy nou al ooit gehoor dat jy nie by jou eie woonplek mag kom nie? Ons vriend, waar moet jy dan nou bly? In die veld? Wat ’n…
Met hierdie eerste uitgawe van Die Hoorn vir 2018 wens ons ons lesers ’n voorspoedige nuwe jaar toe. Die woord “voorspoed” beteken volgens die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT)…
Wens vir Kannaland My wens vir die Kannaland Munispaliteit vir 2018 is dat die haglike paaie gou herstel sal word; dat persone wat die munisipaliteit in so ’n benarde finansiële…
Raadslid Klasie Windvogel, jy’s ’n yster. Dankie tog. Mr Lewis ***** Soms kan ek nie help om te wonder of die “wetstoepassers” slegs vir Oudtshoorn bedoel is nie, want jy…
NEGATIWITEIT is ’n gevaarlike ding. Dit kan ’n mens se manier van doen en praat so ongemerk oorneem dat dit later deel raak van al jou woorde en dade. En waar dit goed…
Is dit uitbuiting? Van ons verbruikers wonder hoe dit moontlik is dat die pryse van verbruikersitems, veral kos, elke jaar gedurende Desembermaand so vinnig styg. Hierdie Desembermaand word dieselfde tendens ondervind. ’n…