SMS’e van lesers
Net vanoggend was die top-besprekingspunt op RSG plaasdiere wat onwettig in dorpserwe aangehou word. Hier in Randstraat is ’n arme skaap wat al ’n maand lank enige tyd van die dag of nag blêr!…
Lees VerderNet vanoggend was die top-besprekingspunt op RSG plaasdiere wat onwettig in dorpserwe aangehou word. Hier in Randstraat is ’n arme skaap wat al ’n maand lank enige tyd van die dag of nag blêr!…
Lees VerderDit is somervakansie in Suid-Afrika en soos elke jaar sal die Klein Karoo die volgende drie weke weer druk besoek word deur besoekers van oral uit Suid-Afrika. Die Klein Karoo…
Die wit en rooi paaltjies aan weerskante van voetoorgange verhoed voertuie om deur te ry! Waarom nie dieselfde doen voor ’n historiese gebou wat nou ’n kerk, WMUCC, is nie?…
Hartseer oor dienssentrum vir bejaardes Om daagliks verby die gebou wat die KPO (Kaaplandse Professionele Onderwysersunie) destyds tot die beskikking van die Dienssentrum vir Be- jaardes gestel het, so te…
Die Desember-skoolvakansie het gister amptelik aangebreek, en daarmee ook daardie tyd van die jaar wat mense dink aan vakansie elders, Kersfees en Nuwejaar en besoeke aan familie en vriende wat…
Oudtshoorn, help asb met kos vir kinders op straat Die St Francis Invalsentrum speel ’n belangrike rol in die lewens van die kinders op Oudtshoorn se strate, asook die weerlose…
Baie dankie vir die welkome Klein Karoo-kaart in verlede week se Hoorn. Groot waardering! AS ***** Ek sal voorstel die beddings in Voortrekkerstraat moet met ’n onkruiddoder gespuit word. Dit…
Die Hoorn het by ’n kruispad gekom en belangrike besluite sal oor die volgende aantal maande oor die toekoms van die koerant geneem moet word. Ons (die huidige eienaars Schalk…
Tartanbaan word misbruik Na aanleiding van die onlangse brief van Chris Bredekamp oor allerhande byeenkomste, wat niks met sport te doen het nie, wat op die tartanbaan op Oudtshoorn plaasvind,…
Jeffrey Donson en Mugabe het geval. Nou wag ons vir die val van Jacob Zuma. ***** Komplimente aan mnr Carelse by die Oudtshoorn Munisipale Verkeersdienste! Met meer sulke puik en…