Volgende week: 2018-kalender!
Die Hoorn se gewilde jaarlikse jaarbeplanner/kalender verskyn volgende week as insetsel in Die Hoorn. Maak dus seker dat jy nie Die Hoorn van Donderdag 30 November misloop nie. Behalwe dat dié…
Lees VerderDie Hoorn se gewilde jaarlikse jaarbeplanner/kalender verskyn volgende week as insetsel in Die Hoorn. Maak dus seker dat jy nie Die Hoorn van Donderdag 30 November misloop nie. Behalwe dat dié…
Lees VerderTeachers to reflect school’s enrolment I was pleased to read Dr Clifford van Wyk’s letter in the issue of Die Hoorn of 16 November 2017. I share with him the…
Ek koop nog steeds water sedert die brand in Desember 2016. De Rust se water is nie skoon nie. Help! Publiseer asseblief toetse. ***** Baie dankie, Eljada Kairos, vir jul…
Dit is goeie nuus vir toerisme dat die Rust en Vredewaterval buite Oudtshoorn (foto regs) weer oopgestel is na April se vernietigende flitsvloed. Dit is ook goeie nuus dat toeriste…
Skokkend om te sien hoeveel motors nie op stopstrate stop nie en moenie lank op ’n stop staan nie – dan word die mense agter jou ongeduldig. ***** Ek wil…
Beheerliggame en outonomie Die outonomie van skoolbeheerliggame word bedreig deur die voorgestelde aanpassings tot die Suid-Afrikaanse Skolewet. Dat die aanstelling van bevorderingsposte uit die hande van skoolbeheerliggame geneem sal word,…
’n Spotprent (onder) wat die ronde doen op sosiale media laat ’n mens nogal nadink oor die selfoongenerasie waarvan amper almal deel is. Dis hoe hy die lewe tans ervaar,…
Die nasionale vervolgingsgesag lewer patetiese diens. Hulle beskerm nou vir die korrupte Zuma. ***** Nie ’n voorstaander van in sakke krap nie. Vra hulle waarvoor hulle soek. Daar is nie…
Waarom dié byeenkomste op tartanbaan Die tartanbaan is een van die ekonomiese bates van Oudtshoorn wat die saamtrek van groot sportgeleenthede met die gepaardgaande ekonomiese inspuiting vir die dorp moontlik…
Dit is nie altyd wat jy doen nie, maar meer dikwels die manier waarop jy dinge doen wat bepaal of dit ’n positiewe uitwerking gaan hê. Daarom is die protes…