Menings

SMS’e van lesers

Ek lees op die voorblad: “Ontwikkeling en belegging op Oudtshoorn is noodsaaklik sodat die dorp ekonomies kan groei en die belastingbetalende inwo­-ners, wat die dorp se finansiële laste dra, kan…


Briewe / Letters

Bemagtiging – skep dit werk? Ek het die afgelope tyd bewus geraak van bemagtigingsooreenkomste tussen sakelui en tenderaars. Die tenderaar bekom ’n kontrak om produkte/dienste aan ’n staatsinstelling te lewer….


Statistiek oor paaie en water

Ons deel graag die week interessante statistiek wat ons die afgelope dae ontvang het oor twee aktuele onderwerpe in die Wes-Kaap – eerstens die situasie op die provinsie se paaie…


SMS’e van lesers

Blykbaar was al die vleis Sondag uitverkoop op Oudtshoorn vir Braaidag. Nou weet almal dat die ­Oudtshoorniete baie van braai en kuier hou. ***** So hartseer oor al die ongelukke…


Briewe / Letters

The new normal of saving water I read in our Council News, which I received by e-mail (congratulations to all concerned with this well set out information sheet!), that due…


Laat ons dínk voor ons bestuur

Dit was ’n donker naweek met vier mense wat in twee botsings op die R328 tussen Oudtshoorn en Mosselbaai gesterf het. Ons innige simpatie aan die naasbe­staandes van die oorledenes…


Briewe / Letters

Ons erfenis Die afgelope twee weke het vier leer­ders van die Oudtshoorn Hoërskool met my onderhoude gevoer oor die Groepsgebiedewet van 1950 en hoe die ge­dwonge verskuiwings my en my…


SMS’e van lesers

Ons as trotse SWD rugby-ouers wil net dankie sê aan Amy Sylvester, Louis Booysen en Brian Lukas vir hul omgee en fondse vir die rugbytoernooi te Bloemfontein en Riversdal. Julle…


Tien uit tien, Calitzdorp!

Wat ’n wonderlike inisiatief is die Vetplantfees wat oor bietjie meer as ’n week op Ca­litz­dorp plaasvind nie! Die Calitzdorp Vet­plantvereni­ging verdien ’n klop op die skouer! Die Klein Karoo…