SMS’e van lesers
Die mense wat die strate vee, is nie altyd deeglik nie. Hulle vee net die vore. Dit wat op die sypaadjie lê, vee van hulle nie op nie. As die…
Lees VerderDie mense wat die strate vee, is nie altyd deeglik nie. Hulle vee net die vore. Dit wat op die sypaadjie lê, vee van hulle nie op nie. As die…
Lees VerderNie wenners of verloorders nie Die brief van Pieta van Heerden in die uitgawe van Die Hoorn van 19 Oktober 2017 het betrekking. In Handelinge 4:17 is Petrus en Johannes…
• 51 op Oudtshoorn vas vir ernstige en dwelmverwante misdade Deur Liesel le Roux ALTESAME 51 mense is tussen verlede Donderdagoggend en Dinsdag deur die Oudtshoorn Polisie vasgetrek vir ernstige en…
Bewerings van die intimidasie, teistering en verkragting van vroue oor ’n tydperk van dekades deur die invloed- ryke Amerikaanse rolprentvervaardiger Harvey Weinstein het die laaste paar weke wêreldwyd ’n belangrike…
DIE Dassie Voorskoolse Sentrum in Dassieweg in Bridgton, Oudtshoorn is al 22 jaar lank ’n baken van hoop in die dorp. Dié inspirerende skooltjie met sy goedgemanierde kinders is 22…
Godsdiens in die skole Na ongeveer vier jaar se geswoeg met godsdiensbeoefening in skole en met die manier waarop die skole die hofuitspraak ignoreer, wil ek graag repliek lewer. So,…
So trots op ons dorp. Daar word mos net negatiewe bydraes gelewer. Strate- en stormwater-afdeling, die verfspan – waar was julle? So bly om te sien julle maak ons dorp…
Daar word gesê dat dit baie makliker en baie vinniger is om iets af te breek as om iets op te bou. Dink net hoe lank dit duur om ’n…
Aan die munisipaliteit: die waterbeperkings is wonderlik, maar kan ons nie twee ure in die oggend en twee ure saans kry nie? Een uur saans is min vir ons wat…
’n Oplossing vir werkloosheid in Oudtshoorn Toe ek in 1967 in Oudtshoorn gekom het, was daar geen werkloosheid nie; altans, vir diegene wat wou werk, was daar werk. Die bevolking…