Sms’e van lesers

■ Hoop dat die munisipaliteit hulleself gaan “name en shame” as hulle so water mors tydens pypbarste in Parkweg. Jaco

■ Hoe kan water opgevang word as pype in strate bars? Ek verstaan nie. Wat is alles nodig en hoe­veel gaan dit kos?

■ Eden, Eden, Eden Karate-proewe, watse ramp en teleurstelling! (15 September) Gelukkig was die deelnemers betyds, professioneel en het hulle hul beste gelewer; kan nie dieselfde van die orga­ni­seerders se nie! Skaam ouer

Oudtshoorn-sonsondergang op September 17, 2018. Ek is woonagtig in Hong Kong en moes net hierdie foto neem want so iets is ’n baie skaars geleentheid in die Ooste. Howard Muller