Wesbankers blink uit by olimpiade

Dié leerders van Laerskool Wesbank het in die onlangse Wiskunde-en-Wetenskap-In-Aksie Olimpiade presteer. Hulle is onder die top 30 leerders in die streek en is genooi na ‘n pretdag by die Nelson Mandela Universiteit.  Hulle is voor van links Herman Augustyn enJodi Potgieter, en agter Jean van Zyl.  Foto verskaf