Menings

Briewe van lesers

Dankie vir dié peperboom-storie Dankie, Poem Mooney, vir jou interessante storie oor die peperboom in Oxfordstraat.Ry deur Oudtshoorn se strate en oral staan die geharde peperboom.Vroeër jare was daar bykans…

Lees Verder

Sms’e van lesers

■ Pragtig, dr Wessel, jy is ’n dokter wat deur baie inwoners van Oudtshoorn hoog geag word. Ons salueer jou! Marie ■ Daar is niks op Oudtshoorn, en in die…



Briewe van lesers

Oorbevolking van die wêreld is ’n tydbom Met verwysing na Pieter se brief oor kindertoelae – Die Hoorn, 5 Aug 2021.Pieter, ek dink jou bekommernis word deur baie lesers gedeel….


Briewe van lesers

Leerkragte verdien eer! Die tragiese verlies van een van ons oud-opvoeders van Bridgton in Julie 2021, juffrou Lily Manuel, laat my met soveel hartseer en herinneringe (Die Hoorn, 28 Julie…


Sms’e van lesers

■ Bedanking: Die woonstel-inwoners van Bellinganstraat, Bellinganhof wil graag mev Lynette Nicol en vriendin bedank vir die soppakkies wat ons van hulle ontvang het. Ons kan hulle verseker dat ons…


Briewe van lesers

Ons kinders As ek gebeure in ons dorp, oor ons hele land en helaas oor die wye wêreld heen so gadeslaan, kry ek die ontnugterende indruk dat ons kinders nou…


Briewe van lesers

Gholfbaan, vandalisme, veiligheid… Die afgelope week is daar baie op sosiale media geskryf oor vandalisme en onveiligheid op die gholfbaan. Dit het die vraag laat ontstaan oor wie se verantwoordelik…


Huidige onrus in Suid-Afrika

MET die onrus wat in ons land posgevat het, word die rol van sosiale media (Facebook, WhatsApp, Twitter en nog meer) om kwaad te stook en verdeeldheid te saai weer…


Sms’e van lesers

■ Vanmiddag asook verlede Saterdagmiddag speel ’n groep van sowat 20 jongmense heerlik sokker op die veld langs die De Jager Sportkompleks. Is ons nie op vlak 4-inperkings nie? Hoe…