Sms’e van lesers
โ Ek het nou al baie snert gehoor oor wat politieke partye en kandidate gaan doen as hulle ingestem word. Die grootste egter is dat hulle al die kinders van…
Lees Verderโ Ek het nou al baie snert gehoor oor wat politieke partye en kandidate gaan doen as hulle ingestem word. Die grootste egter is dat hulle al die kinders van…
Lees VerderOudtshoorn weer op pad afgrond toe Ek kan nie glo Oudtshoorn laat weer toe dat die ANC-kaders die raad en dorp oorneem nie. En dit โn maand voor die algemene…
Die DA is nou in opposisie en moet keer dat die poste en tenders wat nou vinnig geadverteer word, gestop word. Hoe gaan ons stem? Ons sal mooi moet dink….
DIE waarskynlikheid is groot dat die Groter Oudtsยญhoorn nรก die komende plaaslike raadsverkiesings op 1 November deur โn koalisieregering van twee of meer politieke partye of groeperings beheer gaan word.Dieselfde…
The mark of the beast and Covid-19 vaccination I have noted with great concern the low number of people who have vaccinated for immunity against Covid-19, not only in Oudtshoorn…
โ Die persoon wat die boodskap geplaas het oor mense wat kla van die toestand van die sypaadjie voor hulle huise. Die mense kla seker nie oor papiere nie, maar…
Wie moet ons glo? Ek vind dit moeilik om te glo, en beslis onaanvaarbaar, dat ons munisipaliteit hierdie stink storie van die chemiese toilette so ver laat gaan het. Indien…
โ Ek bly nou nie lank in De Rust nie, maar nooit het ek nog gesien besigยญheidsยญmense kan so jaloers en afgunstig op mekaar wees nie. Almal vergeet gou waardeur…
โ Baie dankie aan Johan en Dalena Conradie en hulle helpers van AfriForum vir die opruim van die sypaadjies rondom Helen Bellinganhof. Ons waardeer die dienswerk! Petrie en Helena Uys,…
Is daar geen insig van owerheid en van ouers nie? Ek is besonder dankbaar dat ek nie die enigste stem roepende in die woestyn is nie. Baie dankie aan Albert…